SA Times Online
South African Times

Hanneke

Blog Archive List

Blogs

Hanneke Rauch het aan die Universiteit van Kaapstad studeer waar sy 'n Honneursgraad in teater en uitvoerende kunste verwerf het. As sy nie haar talente as aktrise inspan nie, gee sy onderwys en skryf ook graag. Sy werk aan 'n kinderboek, wil die ganse wêreld deurreis en eers eendag leer tuin maak.

Most Recent
Publish Date: 23 July 2009 : 02:00PM

Klein Karoo op ’n Vrydagaand in London

2 comments

Terwyl ek vir die meisietjie agter die toonbank wag om my kaartjies op te spoor, hoor ek die dame langs my hoflik beswaar maak oor die taal van die toneelstuk. Ek giggel in my mou en wandel kroeg toe met 'n breë bors. Die taal wat die tannietjie oor...

Die lekkerste lekker

3 comments
Publish Date: 15 July 2009 : 09:20AM

Daar is 'n paar dinge wat onbeskryflik lekker is. Roomys op 'n helder dag, tone in die see. Braaivleis op 'n Sondagmiddag in die sonnetjie. Goeie musiek. 'n Lang strek. Diep en goed slaap. Maar beter as enige van die vooraf genoemde dinge...

Die klein dingetjies

2 comments
Publish Date: 07 July 2009 : 09:58AM

Hulle sê dis die klein goedjies wat die verskil maak en die klein dingetjies wat seer maak. En ek stem saam! Jy sou dink dis die reuse keuse om jou land (tydelik) vir 'n koue klein eiland-landjie in die Noordelike halfrond te verruil wat lewensveranderend...

Page 1 of 1 (3 items)
14-15 Child's Place, Earl's Court, London, SW5 9RX, UK
Tel: +44 (0) 20 7373 3377 - Fax: +44 (0) 20 7341 6600

© South African Times, part of TNT Publishing Limited