SA Times Online

Quasie Verwey

 

To enter our competitions or write a forum entry, you must register with The Talk.

Expats Central
Ian Macdonald
South Africa: The Good News
From: Johannesburg
Living: Johannesburg
Name: Ian Macdonald
Pierre
Bokzone
From: Cape Town
Living: London
Name: Pierre
Quasie
Oor volksafgode en ander ape
From: Port St Johns
Living: Mthata
Name: Quasie
Sarel
Sake wat krap
From: Port Elizabeth
Living: Port Elizabeth
Name: Sarel
Traps
Politics, sport and humour.
From: Johannesburg
Living: Johannesburg
Name: Traps

Stories

Quasie pak rakke by Shoprite in Mthata en het aand se kant in Port St Johns oor 'n twakkie baie tyd om te dink oor wat alles nou eintlik met sy volkie aangaan - of hulle nou by die huis of ver oor die see woon.

Most Recent
Publish Date: 15 September 2009 : 05:26PM

Hier waar die groot visse byt

1 comments

Noudat ons weet Caster is 'n man – of eerder 'n halwe een – en Schalk Burger in huidige vorm is 'n vrou – nie eens 'n halwe een nie - gaan ploeter ek so bietjie op julle webdingetjie rond om te sien wat julle pond Kakies...

As jy sokkies snuif sien jy nie die nimmer in die groen nie

1 comments
Publish Date: 22 July 2009 : 11:36AM

Daai Ierse wysgeleerde Murphy het mos altyd ges^e as iets gebeur is daar altyd 'n bobbejaan wat beweer hy het geweet dit gaan gebeur. Ek sal nou vandag daai bobbejaan wees. Hier waar ek rakke pak in Mthatha kry ek nie veel kans om aan lyn te gaan...

Blaas daai ding in die Bok coach se ore

0 comments
Publish Date: 22 June 2009 : 10:26AM

In die land van olifante wil almal mos slurpies hê. Dis seker nou waarom die vuvuzela sy opwagting op die sokker-paviljoene van Suid-Afrika gemaak het. Almal wil blaas en trompetter om gehoor te word. Persoonlik gee ek nie 'n blikke baked beans...

2010 crime games just starting

0 comments
Publish Date: 17 June 2009 : 10:15AM

Ha ha – I just love the story on Algoa FM this morning (June 17, 2009). Not because I think it's cool that our first 2010 Fifa World Cup soccer stadium got robbed on opening night, but because the police just seem to be such a bunch of clowns...

Onder draai die goudvisse rond

1 comments
Publish Date: 22 April 2009 : 04:26PM

Slim mense sê ‘n goudvis het ‘n geheue van drie sekondes. Dit moet moer nice wees om so ‘n kort geheue te hê. Dink net – die goudvis swem om ‘n klip, sien ‘n waterplantjie en dink: “Wow! Dis nou bedonnerd...

Vat hom Joost!

4 comments
Publish Date: 25 March 2009 : 06:01AM

Die Doost van der Weshuizen mannetjie is net so stout soos wat hy goed was met vywe druk. Net so lekker soos hy om die skrum gebreek het, net so lekker dink hy kan die reels breek. En nou praat ek nie van katte in die donker knyp nie. Ek praat sommer...

Steve en Zille - Uber ego ape

3 comments
Publish Date: 15 March 2009 : 07:35AM

Twee uber ape verdien darem die week 'n special mention hier in die Republiek: Steve Mofmeyr en sy antie Helena Godzilla. En altwee wen die eer omdat hulle ego's al weer met hulle op gelop geloop het. Stevie is mos een van daai gebroke mensies...

Page 1 of 1 (7 items)
14-15 Child's Place, Earl's Court, London, SW5 9RX, UK
Tel: +44 (0) 20 7373 3377 - Fax: +44 (0) 20 7341 6600

© South African Times, part of TNT Publishing Limited